Ask an expert
Question

04 Mar 2004

Metabolisme
Gewoonlik as ek klaar geeet het, het ek 'n verskriklike lus vir iets soets. Is dit waar dat jou kos vinniger verteer as jy iets soets geeet het?
Answer 452 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Leser(in)
Wanneer 'n mens eet word insulien vrygestel deur die pankreas om glukose uit die bloed te verwyder. Indien jy veral verfynde grane en stysels met 'n hoƫ glisemiese indeks (GI) soos wit brood, wit rys, en aartappels eet, dan sal jy waarskynlik meer insulien vrystel wat kan lei tot verlaagde bloedsuikervlakke en dan vir jou hierdie lus laat ontwikkel. As jy ook te min deur die dag eet (bv. 'n baie-lae-energie dieet vir verslanking) dan kan jou liggaam vir jou op hierdie manier laat weet dat jy meer voedsel en meer koolhidrate nodig het. Sorg dus dat jy veral grane en stysels met 'n lae-GI eet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach' en lees die artikels oor die GI), en dat jou dieet nie te minimalisties is nie.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19326 votes
Vote