Ask an expert
Question

18 Feb 2004

Moet gewig verloor vir troue
Hello DietDoc,

Ek trou die 1 Mei 2004 en ek is ten minste 10 - 15 kg oor gewig. Kan jy my asb help met 'n dieet wat werk. Huidiglik probeer ek alle stysel en vetkosse uitsny. Ek eet basies koue vleis (gekookte ham), tamaties (vir middagete) en in die aand eet ek hoender en groente (op gekook). Dit voel net vir my asof ek geensins gewig verloor nie!!

Ek probeer maar op my eie en ek dink nie dit werk nie! Help my asb. Ek is baie desperaat!!!!!!
Answer 1,200 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Del
Ek dink dat jou dieet miskien te minimalisties is! Dit is beter om 'n gebalanseerde lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) te gebruik en dit met die gereelde inspannende oefening te kombineer (sluit dadelik by 'n gym of 'Walk for Life' aan). Jy behoort tussen 0,5 en 1 kg per week te verloor, m.a.w. tussen nou en 1 Mei behoort jy 6-10 kg te verloor.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19424 votes
Vote