Ask an expert
Question

24 Jul 2008

Oefening
Hoeveel kilojoules moet ek per dag verbrank om gewig teverloor
Answer 3,226 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Magda
Mens moet onthou dat dit nie net die energie is wat jy tydens oefening verbrand wat lei tot gewigsverlies nie. As jy ten minste 30 min aërobiese oefening elke dag doen, dan sal dit jou basiese metaboliese spoed vir etlike ure na oefening ook verhoog en dit dra ook by tot gewigsverlies. Ek kan dus nie vir jou sê dat jy X kJ/dag moet verbrand nie, maar deskundiges is dit eens dat as mense 30 of meer minute per dag aërobiese oefening doen (swem, touspring, hardloop, roei, fietsry of flink en vinnig stap), en dit kombineer met 'n lae-energie dieet, dat hulle dan ten minste 0,5-1 kg per week aan gewig sal verloor.
Lekker oefen
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19957 votes
Vote