Ask an expert
Question

24 Jan 2013

Omega 3
My 16 jarige seun se " goeie"  cholesterol toets 0.8 en die " slegte"  telling was 4.1. Volgens ons huisdokter is die verhouding tussen die 2 nie reg nie. Hy beveel ''n dieet hoog in Omega 3 aan. Die kind is egter in ''n skoolkoshuis wat ''n spesiale dieet moeilik maak. Hy is baie aktief, nie oorgewig nie en eet oor die algemeen ''n gebalanseerde dieet. Watter voedselaanvulling sal u aanbeveel of watter Omega 3 pille?
Answer 1,973 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Ans
Indien jou seun in 'n koshuis is, sal hy nie 3-4 keer per week kan vis wat ryk is aan omega-3 eet nie. Dit sal dus raadsaam wees om hom omega-3-aanvullings te gee. Salmolie Kapsules is van die rykste bronne van omega-3. Daar is baie verskillende soorte Salmolie Kapsules beskikbaar. Gesels met jou apteker en vra vir 'n hoƫ-dosis produk vir jou seun.
Vriendelike groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.