Ask an expert
Question

01 Mar 2004

Oorgewig en Raadop
Hi Doc, ek het onlangs 'n galblaas verwydering gehad, asook
het hulle dmv 'n gastroskopie ontdek ek het drie maagsere. Wat se dieet kan ek volg? Ek is raadop, ek weeg amper 100kg en dit voel asof ek net die kos instop, is daar 'n "maklike" manier van eet wat ook my familie kan insluit?

Baie dankie
Answer 734 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Katryn
Aangesien jy 'n groot hoeveelheid gewig moet verloor en ook aan maagswere ly, wil ek graag voorstel dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk wat gewigsverlies sal aanmoedig en ook die maagswere sal help beheer (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Bespreek ook die gebruik van Xenical met die dieetkundige, want dit sal miskien help om jou gewigsverlies 'n hupstoot te gee, aangesien jy baie gewig moet verloor. Sodra jy begin gewig verloor, kan jy ook begin oefen - sluit aan by Walk for Life - hulle sal jou toestand moniteer soos jy oefen en jou ondersteuning gee om te volhard.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19950 votes
Vote