Ask an expert
Question

21 Jul 2008

Probiotika
Beste doc

Jy het voorheen gese dat vis joghurt en amasi/suur melk om probiotika in te he, moet dit nie gepasturiseerd wees nie. Die suur melk en joghurt wat mens by supermarkte koop, is dit gepasturiseerd en dus waardeloos wat probiotika aanbetref?
Hoe kry mens dan probiotics in?
Answer 731 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Louisa
Mens moet kyk of die produkte wat jy aanskaf, soos jogurt en suurmelk, ens, gepasteuriseer is. As dit is, dan moet jy maar probiotika by die apteek of gesondheidswinkels koop. Daar is 'n groot verskeidenheid uitstekende probiotika beskikbaar soos bv. Bifidoforte, of Acidoforte, ens.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.