Ask an expert
Question

27 Jan 2004

PROBLEEM MAAG!!!!
HI.EK IS 30 DIE JAAR EN EK SUKKEL OM MY MAAG PLAT TE KRY.EK HET AL "DIETS" PROBEER EN EK GYM GEREELD.EK VERLOOR GEWIG OOR MY HELE LIGAAM ,BEHALWE MY MAAG,WAAR DIT DIE PROBLEEM IS.
INDIEN ENIGE IEMAND RAAD HET,ASB.HELP
DANKIE
Answer 965 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Rico
As dieet en oefening nie help nie, dan kan ek net aanraai dat jy jou dr vra om jou na 'n chirurg te verwys wat "liposuction" doen. Die vet word onder narkose uit die betrokke liggaamsdeel gesuig. Dit is nogal duur en geen mediese fonds sal daarvoor betaal nie, maar dit sal miskien help om daardie gedeponeerde vet te verwyder.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20003 votes
Vote