Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Re; Lae suur dieet
Ek het blykbaar te veel suur in my bloed en moet 'n lae suur dieet volg. Kan u my help met so 'n dieet.
Baie dankie
Baie dankie
Beste Koos
Die volgende voedsel is geneig om suur te vorm in die liggaam: vleis, vis, pluimvee, eiers, kaas, grondbone botter, grondbone, spek, Brazil neute en ander neute, alle soorte brood, grane, pasta, mielies, pruime (vars en gedroog) en koek en koekies. Alkaliese residu's word in die liggaam gevorm as ons die volgende gebruik: alle melk en suiwelprodukte, amandels, klapper, alle soorte groente behalwe (vars mielies en lensies), alle soorte vrugte, behalwe die wat hierbo genoem word. Vette en olies, suiker, heuning, maizena, tapioka en koffie en tee word as neutraal geklassifiseer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.