Ask an expert
Question

26 Nov 2004

SLIMMING DIET
Doc, ek volg nou die dieet sonder slimming diet. Maar hier by 10h00 en in die middag raas my maag. Eet ek te min van dit wat voorgeskryf word of hoe?
Answer 534 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Whin
Die idee is dat jy al die kosse in die voorgeskrewe hoeveelhede sal eet (m.a.w. as daar "2 x 2 snye volkoringbrood met 'n lae-vet vulsel vir middagete voorgeskryf word, dan is jy veronderstel om 4 snye volkoringbrood te eet, nie net 2 of 1 nie). Verder kan jy ook die middagmaaltyd verdeel in 2 om 'n tweede 'mini-middagete' om 4 nm te eet, wat jou honger sal stil. Hou dus by die aanbevole hoeveelhede en verdeel jou middagete in 2.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote