Ask an expert
Question

21 Jul 2008

Vitamin dosage
Beste Dietdoc
Ek het gehoor dat wanneer n multivit &  min tablet veronderstel is om 1 x n dag geneem te word, dit beter is om dit in 2 te sny vir beter absorbsie daarvan. Sal jy ook aanbeveel dat ek dit in 2 moet sny.
Dankie
Answer 479 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Looisa
Algemeen gesproke word vitamien- en mineraalaanvullings so geformuleer dat mens hulle in een dosis per dag kan drink. Sommige soorte het stadige vrystelling, wat verseker dat mens dwarsdeur die dag klein hoeveelhede van die voedingstowwe kan absorbeer. Dit sal dus afhang watter soort produk jy koop. As dit 'n standaard produk is, dan dink ek nie dat jy dit hoef in 2 te sny nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19330 votes
Vote