Ask an expert
Question

23 Jul 2010

Water met etes
Hi daar, ek het gelees party dieetkundiges sê  ''n mens moet nie koue drinkgoed eet saam, of net na etes nie. Klaarblyklik werk dit jou maag se vermoë  om jou kos te optimaal verteer teë . Ander sê  weer jy moet water drink saam etes sodat jy meer versadig voel. Is dit dan dalk beter om die water net voor etes te drink, of afekteer dit nie werklik die verteringstelsel nie
Answer 1,372 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Jean
Dit is moontlik as mens 'n groot volume water net voor of tydens 'n maaltyd drink, dat dit die suur in jou maag sal verdun en dus spysvertering in die maag sal belemmer. Matigheid is altyd die beste. As jy wel iets saam met jou maaltyd wil drink, nuttig dan 'n matige volume, bv. 150 ml water of vrugtesap.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.