Ask an expert
Question

22 Mar 2007

Weight Watchers
Wil net graag weet of iemand groot sukses met Weight Watchers gehad het.en indien moontlik dalk vir my meer inligting kan verskaf. of email adres van Weight Watchers of selfs julle emails dan kan ek dalk meer uitvind by julle, oor hierdie groep
Answer 475 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Leserin
Ek vertrou dat die ander Lesers vir jou terugvoer gee oor Weight Watchers. Dit is een van die mees bekende en vooraanstaande verslankingsorganisasies in SA en die wêreld. Duisende mense het al met hulle suksesvol gewig verloor en nie weer opgetel nie. Probeer hulle gerus.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.