Ask an expert
Question

17 Feb 2004

wit meel en produkte
diet doc

elke keer as ek koek of tertjies nie eers veel nie 1 tertjie of 'n klein stukkie koek eet voel ek nie so lekker na die tyd nie naar en sommer net mislik ek voel dieselfde met volroom melk en ook witbrood - ek kry ook hoofpyne daarvan ek voel ook gewoonlik vol energie tot en met 12:00 se kant in die dag is daar iets wat ek kan eet wat my energie sal verskaf.

kan dit wees dat my liggaam net nie met junk food reageer nie
want ek eet gesond maar voel regtig sleg as ek net nou en dan bietjie afwyk en dit is net seker dinge wat my so laat voel gewoonlik iets met wit meel of "pastry" goed
Answer 1,358 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Kas
Dit is moontlik dat jy aan lae bloedsuiker ly en dat hierdie produkte jou insulienvlakke te veel stimuleer. Ek wil aanbeveel dat jy 'n dr spreek en vra dat jou bloedsuiker- en insulienvlakke getoet moet word. Indien jy wel aan lae bloedsuiker of selfs insulienweerstand ly, dan moet jy verkieslik 'n kliniese dieetkundige spreek. Enigeen met insulienprobleme behoort 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk - die dieet is een van die vernaamste dele van die behandeling - (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind).
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20185 votes
Vote