Ask an expert
Question

28 Mar 2007

Xylitol
Ek het Patrick Holford se Lae GL diet begin volg. In sy boek praat hy baie van Xylitol versoeter. Op die kunsmatige versoeters (spesifiek die vir diabete) staan daar juis op die verpakkings dat daar nie Xylitol bygevoeg is nie. Wat is u mening oor Xylitol. Is dit 'n goeie versoeter om te gebruik of moet mens eerder ons Suid Afrikaanse produkte gebruik?
Answer 913 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Kitta
Soos ek verstaan, kan mens wel Xilitol gebruik, maar dit kan potensieel diarree en winderigheid veroorsaak. Dit word egter baie gebruik in suikervrye kougom. As jy dit kan bekom, kan jy dit seker probeer om te kyk hoe jy daarop reageer. Andersins kan jy die gebruiklike versoeters soos aspartaam, ens, gebruik.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20001 votes
Vote