Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Oor kristalle
Ek het kristalle wat in my oorkanaal gaan en my dan baie dronk in my kop maak. Is daar ' n manier hoe hierdie kristalle uitgehaal kan word
Beste Karien
Die "kristalle" is in die binne oor wat moeilik bereikbaar is, selfs met chirurgie. Jou toestant klink soos BPPV en dit kan met die korrekte oefeninge behandel word. Raadpleeg 'n Oor, Neus en Keel spesialis vir die korrekte behandeling.
Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.