Ask an expert
Question

19 Nov 2005

epstainbar virus [klierkoors]
Ek het nou vir die tweede keer in 9 maande klierkoors. Die simptome is presies dieselfde as die van 'n verkoue/griep of sal ek se die begin daarvan. Ek het koors, doodse moegheid [kan gou bed toe nie, en kan ook nie lank genoeg daar bly nie], alle kliere in my lyf is geswel en baie seer. Jy kan selfs 'n loopneus, en 'n lastige hoesie kry. Die siekte kan jou gestel nogal lelik aftakel en lyk dit eerder asof ek 'n "drug addict" is, as siek - het swart sakke onder my oe ten spyte van die baie slaap.

My gestel is baie af, en het die dokter voorgestel om my te spuit my 'n spuitstof wat oorsee vervaardig word, ten einde my gestel 'n "boost" te gee. Die koste van die spuitstof beloop R300-00. Daar is 'n plaaslike goedkoper een, maar glo my dokter nie in hom nie. Dus laat ek my spuit met die duurder spuitstof, en kan ek net hoop dat ek nou gesond gaan word.

Klierkoors kan jy tot vervelens toe kry, veral as jou gestel baie af is.
Answer 6,489 views
Expert
EnviroHealth expert
envirohealth expert

01 Jan 0001

I'm sorry to hear you are struggling with this debilitating infection. You are wise to do all you can to rest and look after your general health. There is as yet no recognised treatment for Epstein barr itself; only the symptoms can be managed. I suggest you post this on CyberDoc's forum, as he would be best suited to comment on it. Also - mention the name of the injected medication, otherwise he will not be able to comment on it.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19908 votes
Vote