Ask an expert
Question

12 Apr 2006

Aanhouer wen!!!!!!!!
Dag se
Baie dankie vir advies. Ek wil net van hierdie geleentheid gebruik maak om dankie te se vir al die advies en raad aan die publiek. elke dag lees ek elke vraag/antwoord want soms is baie van die vrae op jouself van toepassing. Graag wil ek aan almal se wat julle elke dag vra dat ek geleer het uit jare se ondervinding dat die advies van hou net aan oefen werk regtig!!!!!!..My grootste probleem was oorgewig met 'n groot (my opinie) maag. Ek oefen baie hard op die pad sowel as gym Selfs as ek bestuur sit en doen ek spier oefeninge vir maag en boude. Die langdurige hardloop op die pad maak jou maag kleiner maar dit gebeur nie oornag. Ek het in n kwessie van 9mnde verander van 36 tot 6>8 grootte broek/klere. My dieet aangepas soos deur dr van heerden aanbeveel en al julle advies. Doen net wat die kundiges jou aanbeveel en byt vas. Ten spyte van weersomstandighede.....hou net aan. Bio het eendag vir my gese hou jou hand op jou maag terwyl jy hardloop en voel self hoe trek jou maagspiere saam. Dis ongelooflik maar die geheim is jy moet gereeld oefen met die regte dieet. Nie dieet vir maer word nie, maar vir reg eet.
Sterkte aan almal wat probeer en nogmaals dankie vir al julle geduld met ons almal wat aan die oefen is om van onsself beter en gesonder mense te maak.
Groetnis.
Answer 1,639 views
Expert
FitnessDoc
fitnessdoc

01 Jan 0001

HI Goose

I couldn't agree more, and what a wonderful message for everyone! Thank you very much for your support, and I am so pleased that you have contributed this. I hope that it is read by everyone and they can take great encouragement from you!

Dankie en sterkte met jou oefenprogram!

Ross
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19328 votes
Vote