Ask an expert
Question

30 Jul 2008

Getroude vrou - soen en lek ander vrou
Hi,
Ek is '  n gelukkige getroude vrou met 2 kinders. Ek en my man het '  n rukkie terug begin gesels oor '  n threesome, maar saam met '  n vrou, nie man nie. Ek en hy fantasise altwee daaroor. Maar om die daad te doen, weet ek nie. Om '  n lang storie kort te maak. Ons het '  n vriendin ontmoet so 2 jaar terug, (sy is nie lesbies nie.) Ek en sy het goeie vriende geraak. Tot nou die dag, het ons weer gekuier. Ek drink nie alkohol nie, partykeer net op geleenthede. En ek het '  n paar drankies gedrink. Ek en sy het kafee toe gery, ek het haar gesoen. Ons het net gelag daaroor. Van daardie tyd af het ek gewonder hoe dit sou wees om saam '  n vrou te slaap. Ek het altyd gesê  ...o nee, sies. Net so dat julle weet, my man weet ek het haar gesoen. So maand of wat daarna het ons weer gekuier, intussen het ek en sy al gepraat oor om '  n threesome te doen. Maar ons altwee het nog steeds gehuiwer. Wat ek vir my man gesê  het, ek wil eers kyk of ek dit saam '  n vrou kan doen, voor ons dink aan '  n threesome. Anyway, ons het weer gekuier. Ek en my vriendin was altwee lus vir mekaar. Die mans het almal gery. Ons het ons kans gevat, en gesoen, gelek ens. Maar dit was nie eers 10 minute nie, ons het opgehou want was bang die mans kom daar aan. Dit was so flippen lekker. Ek het my man vertel die volgende dag. My punt is: as ek nou en dan sex sites toe gaan, kyk ek net lesbian video'  s, dit maak my so jags. Ek het al '  n paar keer gemasturbeer terwyl ek dink aan haar. Ek wil nie so dink nie.
Net vir die rekord, ek sien nie meer my vriendin nie. Sy was vriende met my swaer, en hulle is nie meer vriende nie. Ons bly ook nie in dieselfde dorp nie. Maar ons het nog -|- ak deur mail, sms'  se. Nou wat nou?
Answer 25,363 views
Expert
Gay, lesbian and bisexual expert
gay, lesbian and bisexual expert

01 Jan 0001

Hi to you Me, welcome to the forum and thanks for posting.

You've discovered that, like everyone else, you're located somewhere on a continuum between being 100% straight and 100% gay (or lesbian). Having had sex with a woman doesn't necessarily make you lesbian.

So what now? Only you can decide. Clearly this sexual interlude made an impact on you but we can't tell you what to do. I think the response to you should be, what do YOU want to do, what do YOU think would right for you at this point in your life?

Please post again and tell us what you're thinking and feeling.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.