Ask an expert
Question

26 Mar 2007

Onsensitief??????
Goeie dag al julle mooi mense

Ek soek bietjie raad. My vriendin het my een aand gese dat ek onsensitief is, ongevoelig en selfsugtig is. Om bietjie agtergrond te gee oor hoe sy by die stelling gekom het.

Ek het 'n ou op mxit ontmoet. Ons het van dag een af baie goed oor die weg gekom maar hy het gevoelens vir my begin ontwikkel. Daar het niks tussen ons gebeur nie, bloote sosiale vriende gewees. Ek het dit baie duidelik aan hom gestel dat ek soek niks meer as vriendskap van hom nie. Ek het hom die keuse gegee of hy wil voortgaan met die vriendskap en of hy eerder dit wil los. Hy het besluit dat hy hou van my as 'n mens en sal graag vriende wil wees.

Ons het een aand bronx toe gegaan. My ex het my gebel en gevra waar ek is en of hy 'n draai by bronx kan kom maak. Natuurlik het ek ja gese. My ex weet van die mxit ou en die mxit ou weet van my ex. Ons het almal lekker om die tafel gesit en gekuier.

Nou se my vriendin vir my dat ek ongevoelig was teenoor die mxit ou se gevoelens omdat ek weet hoe hy oor my voel en dat ek toe my ex die aand in die prentjie gebring het.

Dit was die eerste keer in die 3 maande wat ek en die mxit ou ken dat ons almal met my ex om 'n tafel gesit en kuier het. Hoekom moet ek ongevoelig wees as almal onbepland saam geeindig het. Dit is mos nie asof ek die mense dwing om elke naweek saam te kuier nie. Of moet ek eerder besluit ok die aand kan my ex saamkuier wat mxit dude is nie daar nie en die volgende naweek kan my ex nie kom nie want mxit dude gaan daar wees? Ek was mos openlik met almal van dag een af????

Of is ek verkeerd?

Mario
Answer 1,296 views
Expert
Gay, lesbian and bisexual expert
gay, lesbian and bisexual expert

01 Jan 0001

Hi Mario and thanks for this post. I assume you're new to the forum and we extend a warm welcome to you.

We've had considerable debate regarding language on this forum and the overwhelming majority of us felt that everyone should attempt to post in English. No offence to you but if we encourage Afrikaans we should also cater for posts in all eleven official languages of South Africa. Recently I allowed a post in Afrikaans because it was a "cut & paste" of an Afrikaans email going around concerning an Afrikaans church, but I also noted that several of our regulars chose to respond in Afrikaans. Please guys, where we can, let's stick to English.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19865 votes
Vote