Ask an expert
Question

20 Mar 2007

PLEASE HELP
Ek is nou 40 en wil graag weet, die afgelope drie maande na my menstruasie siklus bly my borste seer. Wat veroorsaak dit. Gewoonlik was dit net gevoelig so twee weke voordat ek begin en dan heeltemal weg wanneer my siklus begin.
Answer 380 views
Expert
Geneticist
geneticist

01 Jan 0001

Beste Angie

Dit is nie 'n genetiese probleem nie dus kan ek nie help nie. Die beste sal wees om 'n ginekoloog te raadpleeg.

Groete, Maritha
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.