Ask an expert
Question

02 Apr 2007

19 weke swanger en komplikasies
Ek het bloeding gekry en moes na vreemde dokter gaan. Dr. het genoem dat my nageboorte geskuif het na onder en ek nie normaal sal kan kraam nie. Sy het wel genoem van 'n historektomie, bloedoortappings, steriode insluitings en dat my en baba se lewens in gevaar kan wees met volgende bloeding en dat my baba moontlik op 34 weke gebore gaan word. Kan enige iemand wat hiermee te doen gehad het my net asb. laat weet hoe hanteer met so iets, wat moet ek doen, wat moet ek nie doen? Ek is vreeslik bang en soek net graag raad. Het voorheen miskraam gehad en is regtig bang so iets gebeur weer. U dringende antwoorde sal waardeer word.
Answer 2,637 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You should avoid intercourse. Apart from this there is nothing you can do, but do respond to any bleeding immediately.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote