Ask an expert
Question

21 Jul 2008

Abnormale selgroei, siste en swangerskap
Goeienaand.

Ek het ' n week voor my troue uitgevind dat ek my dokter weer spoedig moet sien en binne ses maande weer vir ' n papsmeer gaan, aangesien hul SIN1 selle in my baarmoeder se mond gevind het en ook is daar in sist van 3.5cm op my linker eierstok en ' n heelwat kleiner een op die regter eierstok. Ek is op Marvellon gesit vir voorbehoed en ook vir die siste. Dit het wel die pyn verlig wat deur die siste veroorsaak is. Ek het vandag ' n home-pregnancy-test gedoen en dit was positief en my dokter het drie weke gelede ook gesê  dat sy vermoed dat ek kan swanger wees, weens simptome, maar die toets het egter negatief getoon.

Ek wil nou net graag weet of dit gevaarlik is om swanger te wees met die " abnormale selgroei" / SIN1 selgroei en of dit die baba OF my gesondheid kan affekteer. Wat is die komplikasies indien daar is? Is dit normaal om swanger te kan raak alhoewel jy ' n sist het?

HOPENDE VROU
Answer 6,149 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The abnormal cells will not affect the baby and, interms of your health, just need regular monitoring at this stage. Most cysts are actually normal 'egg' cysts and do not prevent you from falling pregnant.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19371 votes
Vote