Ask an expert
Question

19 Mar 2007

Bekommerd
Ek het bietjie lank gewag voordat ek gegaan het vir die inspuiting. Ek en my verloofde het op dag 14 & 15 van my siklus gemeenskap gehad. Ek het 'n perfekte 28 dag siklus. Op dag 16 het ek gegaan vir die inspuiting. Ek is tans twee dae laat, maar het ongelooflike pyn in my linker sy, so dat my linker been lam word. Kon die inspuiting enige aandeel hieraan hê? Die laaste keer dat ek soveel pyn gehad het was toe ek 'n miskraam gehad het verlede jaar. Ek het 'n afspraak by my gynae, maar dit is eers more, maar sal graag u meening wil hoor.
Answer 421 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Thye injection should not cause pain. If your period is late, check a pregnancy test.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote