Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Deurbraakbloeding
Ek is 26 en weet nie wat die probleem is nie, maar ek raak nou baie bekommerd.
Ek en my gewese vriend het vir 3jaar saam gebly en natuurlik was ons seksueel aktief. Ons altwee is HIV negatief. Ek het my laat toets so 3mnde terug toe ons uitgemaak het. Vandat ons uit is kry ek my maandelikse maandstonde, ek vloei net so vir 4 tot 5 dae. Dan gaan daar 'n week verby dan vloei ek weer. Ek het die dokter gebel en sy het meegedeel dat dit deurbraakbloeding is, ek hoef nie bekommerd te wees nie. Maar nou raak dit te erg. Ek kry krampe, dit voel net soos my maandelikse siklus hierdie deurbraakbloeding. Ek het so 5dae terug saam 'n ander man geslaap en het nie 'n kondoom gebruik nie. Kan ek swanger raak op die voorbehoed pil en dan op vandag deurbraakbloeding kry. Ek is baie bekommerd, want ek wil nie swanger raak nie. Die ander ding is dat my urine vir die afgelope 2weke 'n einaardig reuk het. Ek het pyn ook by my lae rug. Ek gaan Woensdag kliniek toe, want ek het nie geld om na 'n dokter toe te gaan nie., maar ek raak nou regtig bekommerd. Is dit dalke omdat my voorbehoud pil (Triphasil) te sterk of te swak is vir my. Ek is al 5jaar op Triphasil. Die ander is ook ek is op Chipramil. 'n anti depresannte pil wat help vir depressie en angsaanvalle. Ek kry baie angsaanvalle. Kan chipramil die voorbehoed pil affekteer?
Ek sal dit baie waardeer indien iemand vir my raad kan gee.
Baie dankie,
Answer 3,488 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It sounds like one of the problems may be a bladder infection.
In terms of the periods, it could be that the Pill is not strong enough for you , but there could be other causes such as womb or ovarian problems. Pregnancy is unlikely.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.