Ask an expert
Question

20 Jan 2004

Een gesonde nier - wil weer swanger word
Ek het twee gesonde dogters (7 en 5). Ek het verlede jaar April uitgevind dat ek slegs met een nier gebore is. Ek het twee fantastiese swangerskappe gehad met my dogters. Ek het geen gesondheidsprobleme (geen urieninfeksie, bloeddruk probleme ens.) ondervind nie. Ek het slegs baie erge spatare op my bene gekry. Een van die spatare in my vaginale area het gebars tydens die kraam. Ek en die dokters was nie bewus dat ek slegs een nier het nie.

Ek wil by u uitvind. Ek en my man wil baie graag nog 'n baba hê. Is dit nodig dat ek eers na my uruloog toe gaan vir toetse rakende my nier? My linker nier is 100% gesond volgens die CT scan wat hulle in April 2003 gedoen het.

Ek en my man word 37 hierdie jaar. Is dit te laat om nog 'n baba te hê? Moet ek gaan vir enige ander toetse voordat ek swanger word?

Baie dankie vir u hulp
Jo
Answer 796 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You should have a blood test to check your kidney function, which I suspect will be normal. Otherwise, you can probably expect an uneventful pregnancy.
At age 37, there is a slightly increased risk of Down syndrome and you could consider tests for this if you wished.
It is a good idea to start taking folate tablets when you decide to plan a pregnancy.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.