Ask an expert
Question

25 Jul 2005

Enige iemand
Hallo daar.

Eerste ek het pcos het die loop in gehaat haat maar dit het geskuif toe se die gynae hy gaan dit uithaal en omdat ek die my periods gekry het nie moet ek maar Diana 35 gebruik en hy het my insulen getoets en dit was ook hoog toe sit hy my op Glucophage een in die oggend en een in die aand.
My probleem is omdat ek die siek geword het nie moes ek met die wit pille begin nie die een wat jou periods aan bring nie die ander een. Ek is nou al 4 dae op dit maar my borste is verskriklik seer is dit miskien die nagevolge of wat, as ek na die pakkie kyk dan gaan ek eers oor twee weke siek word.

Dankie
Answer 712 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Sore breasts are a common side effcet of the Pill. It usually gets better with time.
e
est wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.