Ask an expert
Question

11 Jul 2008

erg brand pyn
Die afgelope vier maande as ek begin menstrueer dan is dit vir vier dae lig en dan begin ek skielik swaar wat nog vir ses dae aanhou. Ek menstrueer dan ongeveer 10 dae. Twee weke terug het ek hewig rugpyn gekry. Die dokter het my ingespuit. Ek het saterdag weer begin menstrueer. Gister het ek hewig begin. Ek kry 'n brandpyn in die middel van my baarmoeder. Dit kom en gaan. Dit het heelnag gebrand pyn. Dit kom skielik. HOu 'n rukkie aan en dan verdwyn dit weer. Het niks geslaap nie. Vandag is ek moeg, naar en emosioneel. Wat is besig om te gebeur?
Answer 790 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You need to see a gynaecologist. This could be due to infection, endometriosis or a problem with the uterus.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9375 votes
No
67% - 19419 votes
Vote