Ask an expert
Question

15 Jul 2005

FEMODENE???
Wil net weet of dit met enige iemand gebeur het wat al op femodene pil was. IS nou amper 5maande op die pil. Ek kry elke maand 'n week of 2 voor my menstruasie 'n bloederige bruinerige afskeiding. Dit het ookal 'n paar gebeur gedurende seks. Dr het betadine douch voorgeksryf vir dit, moet dit gebruik elke keer as dit gebeur. Het vorige maand my period geskip op die pil en het geen afkseidings gehad nie. Nou 'n week na menstruasie begin die afskeidings weer. Sien dit veral as ek afvee. Hoekom gebeur dit? IS die pil nie reg vir my nie? Wat moet ek doen? Baie dankie
Answer 965 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I would suggest that you have a pap smear and gynae check if you have not had these recently. The discharge could be unrelated to the Pill. If these are normal, it may be breakthrough bleeding and you may need a stronger Pill.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.