Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hellp sindroom
Beste Dr
My niggie het op 26.12.04 geboorte geskenk aan 'n baba en is op 28.12.04 oorlede. Dit was haar eerste baba en is sy dood aan hartversaking.
Volgens 'n berig in ons plaaslike koerant oor haar dood het 'n dr. van die hospitaal waar sy oorlede is gesê sy het hellp sindroom gehad. Ek het 'n paar artikels gelees en word daar gesê dat Hellp sindroom selde by eerste swangerskappe plaasvind. Dit word ook gesê dat dit selfde op die dood van die ma of baba uitloop. My niggie het geen mediese fonds gehad nie en is na 'n dagkliniek vir haar maandelikse ondersoek. Wat ek graag wil weet is hoekom dit nie alreeds soos gesê word in haar laaste trimester opgetel is nie.
Ek sal graag u opinie oor die aangeleentheid wil hê.
Vriendelike groete
Nicolene

Your information is not correct. The condition of pre-eclampsia (high blood pressure and proteinuria in pregnancy) is much commoner in young women in their first pregnancies. Complications of this disease include heart failure, kidney failure and HELLP syndrome, which means that the liver is impaired and blood clotting does not occur. Pre-eclampsia and its complications is one of the three main causes of maternal death. It can have a very rapid onset and thus may not be possible to detect weeks in advance.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.