Ask an expert
Question

08 Apr 2006

Het Hoe Bloeddruk, Proteine in Urine, Blaasinfeksie (6mde swanger)
Ek is 6 mde swanger. Ek het my vanoggend laat toets vir blaasinfeksie, maar toe kom dit uit dat ek ook proteiene in my urine het asook hoe bloeddruk. (Ek het al die gevaartekens: hoofpyn, naar, geswelde voete, sien kolletjies voor my oe) Ek het met my ginekoloog gepraat en hy het gesê ek moet my oor twee dae weer laat toets en as bloeddruk dan nog hoog is moet ek na hom toe kom. Ek is bekommerd oor my baba, want hy beweeg nie so baie soos wat ek gewoond is hy beweeg nie. Het ek rede om bekommerd te wees of is ek net "paranoid"??
Answer 2,155 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I would be concerned by this scenario. I think you should see your gynaecologist straight away.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19970 votes
Vote