Ask an expert
Question

25 Nov 2012

Hormones
Hi Dokter,

Hoop dit gaan goed. Ek wil graag iets hoor. Ek sukkel nou so rukkie al met angs. Al die bloedtoetse, ekg, eeg ens is gedoen en alles kom normaal terug. Ek wil graag by jou weet, is dit moontlik dat ''''n hormoon wanbelans kan veroorsaak dat ek so angstig voel? Dis die een ding wat die dokter nie getoets het nie. Ek gaan volgende week donderdag my gynie sien, maar wou net jou gedagtes hierop gehoor het. Ek was vir amper 10 jaar op triphasil gewees, en het ''''n paar dae geskip en en toe heeltemal gestop, en dis om en byu van daar af wat die dinge met my begin het. My dokters wil my anti depressante gee, maar ek wil eers alles seker maak voor ek net pille begin drink. As jy my asb kan laat weet of dit moontlik is dat dit my hormone kan wees. baie baie dankie. Michelle.
Answer 405 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Hormone changes can cause depression but shouldn't really cause anxiety.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote