Ask an expert
Question

18 Jul 2006

HOT FLASHES
Liewe Doc
Ek het 'n hysterectomy in Mei verlede jaar gehad. Die eerste twee maande het ek HVT plakkers gebruik maar dit was nie baie suksesvol nie - het na die derde dag afgeval. Sederdien gebruik ek niks en word saans drie tot vierkeer in 'n natsweet wakker. 'n Vriendin van my het vir jare HVT tablette geneem en 'n paar maande gelede is sy gediagnoseer met borskanker. Kan dit die tablette wees? Is daar iets wat ek kan gebruik wat nie nagevolge gaan he nie? Ek kry nie genoeg rus nie en sal iets moet gebruik maar wat?
Answer 545 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You could try one of the homeopathic remedies. They sometimes help the hot flushes. It is true that ther eis a slight increase in breast cancer with HRT.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.