Ask an expert
Question

12 Jul 2005

In-vitro fertilisasie
ek is in Mei 2005 gesteriliseer. My seun is onlangs oorlede en nou wil ek BITTER GRAAG weer swanger raak. Ek oorweeg nou in-vitro fertilisasie. Ek is in Aug 34 jaar oud. Wat is my kanse om weer swanger te raak? Geen probleme voorheen gehad-ek het 'n seuntjie van 6 jaar. Woon in Phalaborwa met die naaste ginikeloog in Nelspruit. Ek is baie desperaat en wil baie graag nog 'n baba hê. O ja, wat is die kostes verbonde aan in-vitro en wat behels dit alles???
Sal werklik 'n antwoord waardeer :-)
Answer 919 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Your options are tubal surgery (30% success rate) or IVF (about the same success rate per cycle).

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.