Ask an expert
Question

27 Jan 2004

Insulin Resistant
Ek het vergeet om in my ander brief te vra wat die probleem kan wees as ek desember laas gemenstrueer het.Ek is regtig bekommerd want ek weet as jy nie menstrueer nie dan ovalueer jy ook nie dan is jou kanse om swanger te raak 'n nul. Sal die glugophage my help of is daar iets anders wat ek moet doen? Kippie en Puddel het my soveel moed gegee waarvoor ek baie dankbaar is maar dit is net die feit dat my menstuasie my weer moedeloos maak. Die dokter het ook vir my gese nadat hy 'n sonar gedoen het dat ek 'n cist op my eierstokke het en dat dit sal weg gaan met my dieet en met die glugophage. Is dit waar? Help asb, vandag is alweer een van daardie dae!!!
Answer 758 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I do not remember the details of your previous posting, so you would have to tell me again what the problem is, what your periods were like before, how long you have been on Glucophage, how long overdue your period is, etc.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20205 votes
Vote