Ask an expert
Question

09 Feb 2004

MAAGD
EK WIL NET WEET WAT GEBEUR MET MY LIGGAAM:EK HET NOG NIE VOLLE SEX GEHAD NIE MAAR MY BFRIEND STIMULEER MET VAGINA EN CLITORIS (BO-OOR MY ONDERKLERE ) MEESTE GEVALLE KRY EK 'N CLITORIS ORGASME ANDER KERE STOP EK AS EK TE WARM WORD.
ONS DOEN DIT GEREELD...
EK HET MAAGPYN AGTERNA EN VOEL OPGESWEL.. IS DIT GEVAARLIK AS EK NIE VAN DIE SEKSUELE GEVOEL ONTSLAE RAAK NIE. SOOS EK VERSTAAN WANNEER JY SEX HET VLOEI BLOED NA JOU GESLAGSDELE EN WANNEER DAAR 'N ORGASME BEREIK KEER JOU LIGGAAM TERUG NA NORMAAL WAT GEBEUR DAN IN MY GEVAL WAT GEBEUR MET DIE BLOED WANNEER EK SO WARM VRY LIG MY IN. WIL OOK NIE NOU VOLLE SEX HE NIE.
Answer 971 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It is normal to feel a few cramps after an orgasm. This is from the uterus contacting in response.
There is no danger in not having an orgasm. The blood flow to your sexual organs redistributes back to normal even if you do not have an orgasm.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20205 votes
Vote