Ask an expert
Question

05 Aug 2010

menopause
Ek was gediagnoseer einde 2007 met borskanker, na my bestraling Feb 2008 is ek op medikasie gesit wat my in vroeë  menopause gesit het. Ek het vir 2 jaar inspuitings i.e. Zoladex gekry en moet vir 5 jaar Neophedan gebruik. In Feb die jaar het ek my laaste inspuiting gekry, drink nou net die pille. Verlede maand het ek vir die eerste keer weer begin menstrueer. Ek ervaar gereeld erg pyn onder my linker rib - weet nie of dit my lewer of gal is nie. Dit voel asof ek nie genoeg plek het vir al my organe nie - drukkend en erg seer. Ek gaan later die maand vir ''n volledige ondersoek, sonar ens - maar kan eers by my ginekoloog ''n afspraak in September kry.
Answer 689 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you are having pain under your ribs that does not sound like a gynae problem.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.