Ask an expert
Question

01 Aug 2008

Miskraam 23/07/08
Hallo,
Ek was 7 weke en 1 dag swanger maar het verlede week 23/07/08 ' n miskraam gehad. Sedertdien is my emosies ongelooflik. Ek huil aanmekaar. My dokter het vir my Nuzak voorgeskryf - dit help, maar ek is sommer lus vir huil in elk geval. My eetlus het verswak vandat ek swanger was en ek was konstant moeg en naar, nou is die moegheid weg, maar ek eet nogsteeds minimaal en voel naar. SOms voel ek nog swanger. Is dit normaal om so naar te voel en min te eet, is dit dalk nog die swangerskap hormone wat in my is?? Ek het wel ' n D& C gehad.
Answer 1,021 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Your symptoms are probably partly from the emotional upset and partly from effects of the recent pregnancy. Perhaps seeing a counsellor would help.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.