Ask an expert
Question

29 Jan 2004

Onvrugbaar
Ek het 'n voorbehoedmiddel gebruik vir ongeveer 3-4 jaar. Gebruik al vir 10jaar niks. Is nou 2 jar getrou en probeer vir die laaste 2 jaar swanger raak, maar niks. Is al geopereer vir endemetriose, miome, ws al vir x-rays van my baarmoeder,my man is getoets en kan 'n hele nuwe Springbokspan gee,ek is met met allerhande bloedtoetse getoets, is al 3 keer ge-insimineer, maar niks. Was al by 3 ginekoloë maar niks kan gevind word om my te help of wat die rede is dat ek nie kan nie. Nou soek ek by u raad. Asseblief ek het so pas 40 geword en raak nou angstig aangesien my swangerskap nou al hoe meer hoe risiko word. Baie dankie.
Answer 1,024 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It seems that IVF would be the next option. You should consult a fertility expert about this.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote