Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Ovulasie..
Hi doc,
Ek hoop u kan vir my raad gee. Ek is nou 14 weke swanger en ovuleer baie gereeld. Elke dag as ek dit so kan stel. Ek kry al skaam, want as ek en my man gemeenskap het, dit sit my ovulasie sy hele penis vol. En by my is daar ook baie. Ek het besluit om 'n speël te vat om te kyk wat daar onder aangaan. (hoe kan ek dit stel?)Daar was verskriklik baie ovulasie in die opening van my vagina en het dit probeer afhaal met tandestokkies. Dit is nie sluimerig nie, maar is stickerig. Dit is wit van kleur. Ek bad elke dag 2 keer. My panties is ook elke dag vuil. Is dit normaal?
Baie dankie vir u tyd.

I am not sure what you mean. Ovulation(release of an egg) does not occur when you are pregnant. I suspect ypou mean that you have a discharge. Please clarify this.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.