Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
PCOS
Ek is gediagnoseer met PCOS in Mei 2001 met simptome van ongewenste gesighare, oorgewig, haarverlies. Ek het begin met Diane, AndruCur wat vir 11 maande voorgeskryf was. Ek het dit voltooi en was net 2 maande af van die medikasie, toe begin die simptome weer met erger haarverlies en aknee. Terug op medikasie. Die medikasie het moedeloosheid, geirriteerdheid en negatiewiteit veroorsaak. Die Gynae het besluit om die operasie uit te voer waar hulle die cysts dreineer of brand dmv 'n laporoskopie. Twee maande het verby gegaan en die aknee was terug (erg) en my hare het erger uitgeval (bosse). Hy het my weer terug op Triphasil en AndruCur (50mg) en 'n kursus Cyclodox vir 6 weke. My hare val baie uit en my aknee is net op my ken. My ken is soms bitter seer van die puisies. Ek het 83kg geweeg en afgeval tot by 61,5kg. Ek is nie 'n diabeet nie. Ek sny net my vette en suiker uit. Ek volg geen diabetese dieet nie (is wel aanbeveel om een te volg). Kan daar iets anders fout wees. Is daar enige ander medikasie wat kan help vir my haarverlies? Help asb, ek is totaal en al raadop.
It seems that the main problems at the moment are hair loss and acne. Diane is the best treatment for this. If you have problems, it may be worth consulting a gynae endocrinologist. Most teaching hospitals have someone who specialises in this area.
best wishes
best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.