Ask an expert
Question

03 Aug 2010

PCOS?
Ek het 2 dogters van 27 en 18 jaar oud. My oudste dogter is ongeveer 4 jr gelede met pcos gediagnoseer.Sy het haarverlies en menstruele probleme gehad.Sy is m.b.v bloedtoetse(kortisol,dhea-sulphate,testosterone total,17-oh-progesterone)en ''n inwendige sonar gediagnoseer.Sedert sy die behandeling(Yasmin)begin gebruik het,het haar simptome verdwyn.My jongste dogter is skraal,maar het ± 2jr gelede skielik begin gewig aansit.Ons het intussen verhuis en ek het haar by ''n ander ginekoloog laat toets vir pcos.Sy wou nie ''n inwendige sonar toelaat nie(was maar 16jr!) en bloedtoetse is gedoen(TSH,estradiol,FSH,LH en prolaktien)Als was normaal.Sederdien het haar gewig gestabiliseer(sy''s steeds skraal gebou), maar haar hare val baie uit-Ons het al alle sjam -|- en vitamines probeer, maar niks help nie. Haar menstruele siklus is kort(so 18-20 dae ) en duur vir ''n volle week.Moet ek haar weer laat toets vir PCOS en was die bloedtoetse wat sy gehad het voldoende vir ''n diagnose?Sy wil steeds nie ''n inwendige sonar hê  nieEk bly in George en sal graag na ''n dr aanbeveel word wat spesialiseer in pcos. Baie dankie
Answer 955 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The blood tests are not quite as accurate as the scan for the diagnosis of PCOS. If she is thin it may be possible to get a good view of the ovaries with an abdominal scan. I don't know that there is a great hurry to make the diagnosis. I don't think that there are any doctors in George who specifically specialise in PCOS.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.