Ask an expert
Question

15 Nov 2004

Period pyn
Ek wil net weet of dit normaal is. Ek het die pil gelos. Is nou my 2de maand sonder pil. En volgens wat ek uitgewerk het is my siklus nou 21dae. Die eerste 2dae is dit net bruin van kleur. Dan het ek verskriklike pyne en krampe en my lae rug is verskriklik seer. En dit voel soms of alles onder wil uitval. Het ook pyn op linkerkantste ovarie. Dan kom dit in volle stroom. Ook baie klonterig. Ek is ook altesaam 8dae siek. Ek het endometriose gehad. Kan dit dalk een van die oorsake wees, dat ek nou weer so baie pyn het? Baie dankie.
Answer 1,220 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It could be the endometriosis, but periods are also heavier and more painful off the Pill. Give it a few months and see whether your cycle stabilises.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.