Ask an expert
Question

27 Jul 2005

Pigmentasiemerke
Ek is 25 jaar oud en sukkel met pigmentasiemerke en sere op my gesig. Ek sukkel met 'n probleemvel en ek het al baie verligtingsrome gebruik maar het nie die gesogte resultate gekry nie. Ek wil graag 'n porselein voorkoms hê soos die modelle. Ek word by my werk behandel asof ek 18 is want al waarin hulle vaskyk is my "jong tiener vel" Ek eet gesond want ek is 'n vegetariër en drink baie water, vrugtesappe ens, ek dra nooit eers grimering nie maar as ek wel dra was ek dit altyd af. Ek sukkel met Witkoppies, swartkoppies en die onooglikste karbonkels, ek druk en kneus nie my vel nie. Maar die puisies self los vlekke. Ek het van veltoestande gehoor soos Melasme, Chloasma en hiperpigmentasie. Ek gebruik nie medikasie nie. Want ek kan dit nie bekostig nie. Kan jy my asseblief sê wat ek kan doen om 'n pragtige vel te hê, watter velprodukte ek moet gebruik ens.
Answer 896 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I would suggest that you consult a dermatologist.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19367 votes
Vote