Ask an expert
Question

20 Nov 2004

Pil en gewig optel
Hello

Ek het 12 maande terug begin om die pil te gebruik. In 9 maande het ek ongeveer 15kg opgetel. Ekhet dit 3 maande terug gelos om te kyk wat gebeur, maar het nog niks gewig verloor nie. Hoe lank vat dit vir die pil om heeltemal uit te werk?

Ek sal graag weer op die pil wil gaan, maar hoe weet ek watter een? Ek wil nie graag nog 15kg optel nie!!

Moet ek na 'n ginekoloog toe gaan vir 'n voorskrif of kan ek sommer vir my huisdokter vra?

En nog iets, ek het voor my troue, so 12 maande terug, gegaan vir 'n papsmeer. Moet ek elke jaar gaan? Al het ek eers seksueel aktief geword nadat ek getroud is?

Baie dankie
Answer 1,352 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You can gain a small amount of weight (up to 5 kg) on the Pill. Beyond that you can't blame it on the Pill. The only way to lose weight will be with a diet and exercise. It might be best to discuss which pill to use with yur gynaecologist.
Yearly to 2 yearly pap smears are recommended.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19865 votes
Vote