Ask an expert
Question

11 Jul 2008

Progesogeen en effens vergrote baarmoede
Hi,

Ek het Junie 46jr geword. Ek was gister by my ginikoloog. Wil net graag 'n tweede opinie weet.
My bloedtelling wys dat ek nog ovileer en nog babatjies kan hê my bloed wys ook my yster vlakke is nog reg daar is 'n progestogeen te kort dit is hoekom ek so ietwat 'n verdikking in my baarmoeder het gewoonlik 8cm, maar nou 10cm. My ginikoloog het vir my 'n salfie gegee met die naam van New Balance Prostogeen salf heeltemal natuurlik wat ek moet gebruik. My siklus is as volg. Eers bruin afskeiding en dan vol bloed. Tweede dag redelik baie en ook die 3de dag. 4de dag begin afkoel. 6de en 7de dag bruin afskeiding weer. So ek kan seker sê ek 5dae vol siek? Dit is soos ek hom verduidelik het, is al die jare al so. Hy het ook gesê dat my baarmoeder effens vergroot is, maar dit kan wees van die groot kinders wat ek gedrag het. My 1ste een was 3.8kg en tweede een was 4.43kg. wat baie groot is. My lengte is 1,65 en my beenstruktuur is medium build. Dra nommer 6½ tot 7 skoen. Vraag is kan die vergroting van die baarmoeder as gevolg van my groot kinders wees? Moet ek bekommerd wees daaroor? Gaan dit in die toekoms vir my probleme gee so dat ek 'n hystorektomie moet hê? Want my ginikoloog sê vir hom is dit heel normaal en my baarmoeder is heeltemal gesond en hy sien my eers volgende jaar.
Answer 1,704 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If the womb is only slightly enlarged, this can be from childbearing.
I personally do not believe that progesterone cream is useful, but you can use it if you wish.
It does not sound at this point like a hysterectomy is necessary.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9425 votes
No
68% - 19886 votes
Vote