Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Pyn op eierstokke en ook op baarmoeder.
Vir die afgelope paar maande ondergaan ek vreeslike pyn in my maag waar my eierstokke sit. Ek weet nie hoe om die pyn te verduidellik nie, al wat ek kan sê is dit begin gewoonlik aan die regterkant en skiet deur na die linker. Ek kan skaars loop as dit gebeur en ek kan ook nie my bene behoorlik hoog oplig nie.
Deesdae is dit in die deel waar my baarmoeder sit en ek kan nie daar raak nie so seer is dit. Al wanneer dit beter is is as ek op my linker sy lê. Die pyne gaan gepaard met 'n jellie agtige afskeiding.
Dit duur gewoonlik net 'n paar uur. Help asseblief, ek het 'n afspraak met 'n Ginekoloog, maar kan eers in Februarie gaan.

The possibilities are an infection, cyst, endometriosis or some other problem related to bowel or bladder. If the pain is severe, see your GP in the meantime.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.