Ask an expert
Question

30 Jan 2004

pyne, doc help!
doc,

Ek het gelees dat een van die respondente dieselfde ding deurgegaan het as wat ek nou deurgaan. Sy't ook pyne op haar eierstokke en baarmoeder gekry tesame met jellierige afskeiding. U het gesê dit kan infeksie wees, endometriose of iets met die blaas. Kan dit in my geval ook dieselfde wees? Dink u dis nodig om 'n ginokoloog te spreek. Dis regtig baie ongemaklik. Die pyne het op die hele abdomen begin en het na die regter kant versprei. Nou's dit meer seer aan die regterkant. Ek is nogal baie bekommerd.

Help asb.
Answer 736 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I would think that you need to see a doctor and have a full history and examination to find the cause for the pain.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19330 votes
Vote