Ask an expert
Question

28 Jun 2010

Pynlike seks
Ek is 46 jaar oud. Het op 28 ''n histerektomie gehad en op 39 ''n ooferek1211tomie. Ek gebruik Premarin 0.3mg 3 x per maal per week. Ek is baie droog tydens gemeenskap en ons gebruik dus ''n KY jel. Ek ondervind tans baie pyn met penetrasie en hoewel ek selfs my man met die jel gesmeer het was dit erg pynlik. Dit voel kompleet of hy teen iets druk. Ek vrees penetrasie en dus is ons sekslewe maar baie yl in die laaste tyd en gebruik ons maar stimulasie met die hand.
Kan daar iets verkeerd wees bv ''n gewas of ies dergeliks of sal dit maar die droogheid wees wat die pyn veroorsaak.?
Answer 2,675 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Certainly the dryness caould be the problem and you could use Premarin vaginal cream, but you should have a gynae check-up to exclude other things.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9430 votes
No
68% - 19920 votes
Vote