Ask an expert
Question

27 Jul 2006

Raad op - Enige antwoorde
Ek weet nie hoe om die volgende op te som nie maar gaan verduidelik so goed ek kan!

Ek het 2 en 'n half jaar terug 'n seuntjie gehad en het voor hom nog NOOIT enige vroulike probleme gehad nie, tot laas jaar November wat ek en my man weer begin probeer het vir 'n baba.
Sex is vir my meeste van die tyd seer en ongemaklik, ek menstrueer nie elke maand nie en as ek menstrueer dan is dit bietjie in die oggende en die res van die dag is daar niks. As ek nie mestrueer nie het ek elke dag bloederige afskeidings wat nogal 'n snaakse reuk het in my broekie. Ek is so moody en geirreteerd ek kan myself nie eers help nie. Ek is elke aand teen nege uur so moeg ek kan my oe nie op hou nie en ek sukkel om my gewig onder beheer te hou. Ek is nie oorgewig nie maar sukkel om die 5kg wat nodig is te verloor en ek hou verskriklik water terug. Ek is en was nog nooit 'n moody mens nie. Ek gym al vir 3 jaar lank gereeld en het nog altyd baie energie gehad, en soos ek se van vroulike probleme was daar nooit. Ek is nou al 10 maande van die pil af. Ek wil nie so seer nou swanger raak nie ek wil net graag weet wat op aarde met my aangaan want dis verskriklik om so te voel. As enge iemand of Dr dalk raad het of net miskien weet wat fout is sal ek dit waardeer.

Ang ******
Answer 817 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It sounds like you are not ovulating. This can cause a variety of hormonal symptoms. I would suggest that you see a gynaecologist for a full assessment.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9380 votes
No
67% - 19432 votes
Vote