Ask an expert
Question

24 Mar 2007

Regtig baie bekommerd
Ek is nogal baie desperaat vir hulp!!!
Ek sal volgende week 6 maande swanger wees en lees soos alle verwaget ouers alles oor swangerskap en alles. Ek het onlangs ontdek dat ek heeldag 'n afskeidingthie het wat onaangenaam kan ruik en toe het ek gelees dat dit kan wees dat jy van jou vrugwater verloor en dit gevaarlik vir die baba kan wees. Is my baba in gevaar of is daar 'n ander rede.

ASSEBLIEF HELP

Answer 612 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The most likely cause is an infection. If the waters break, you usually have clear fluid draining. Mention it to your doctor.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.